Barbara Bach

Barbara Bach
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Barbara Goldbach
Geboorte 27 Augustus 1947 (1947-08-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Francesca Gregorini
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1965–1986
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Bach (gebore 27 Augustus 1947) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Il lupo dei mari (1975), The Spy Who Loved Me (1977), en The Humanoid (1979).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search